Must-Have Slaaisous 250ml

R75.00

Dis ‘n “must-have” slaai sous

Slaaisous resep geërf van jou ma, opgetower in die kombuis met ’n mengsel van mosterd, asyn, speserye
en kruie wat jou neem na ’n soet hemelvertoning wat in jou mond afspeel.

Laat die hoendervlerkies klap op die rooster met die spat van sous op die vuur, terwyl die hoenders & hane klets oor die weer.

Sit die kroon op jou slaai met dié watertand sous wat jou maats sal laat kwyl.

Met die smaak van kondensmelk-soet mosterd, laat dit jou dink aan hoe jy jou geliefde groet.

Availability: Only 1 left in stock

Bestanddele
Eiers, suiker, olyfolie, asyn, mosterdsaad, speserye, kruie

Allergieë
Eiers
, daar is neute in die kombuis

Shopping Basket