Roekelose Rissie 375ml

R75.00

Die Roekelose Rissie is hier om jou te verlos…

Van die platoniese, middelklas brand sous wat jou verlamde tong op jou ma se kos laat verneuk.

Terug in die kombuis roer ‘n houtlepel aandagtig. Die ervare moedershand bliksem die souspotte met volksvreemde speserye en wille pitte wat ‘n pikante sensasie beloof vir die geoefende palet.

Dis neusie verby.

Jou smaaksintuig dra die gevolge van jou prefrontale korteks terwyl jou tong ekstaties hande klap met jou verhemelte.

Maak oop die vir die treintjie. Jou ma se sous is hier om jou innerlik te bederf.

Availability: In stock

Bestanddele
Tamaties, uie, asyn, suiker, kerrie, perskes, knoffel, soya, rooi rissie

Allergieë
Daar is neute in die kombuis

Shopping Basket