Karoo Smoor 375ml

R75.00

Karoo Smoor is hier om jou hart te bekoor…

Met sy kerrie-, tamatie- & uie-geur, wat stuk-stuk jou bord kom verkleur.

Gekook in my ma se kombuis, met liefde gebottel en getoor in die Groot Karoo.

Versmoor jou morsige wors rolletjie, jou ontbyt, en jou stadig-gebraaide ribbetjie met hierdie tintel-op-die-tong sous. Of hou jou grênd en bedien dit op ‘n kaasbord, of bloots uit die bottel.

Availability: In stock

Bestanddele
Tamaties, uie, asyn, suiker, kerrie, mosterd, maizena, borrie

Allergieë
Daar is neute in die kombuis

Shopping Basket