Bestanddele:
Tamaties, Uie, Asyn, Suiker, Sout, Kerrie, Borrie, Mosterd, Gedroogde Rissie, Paprika, Rooi Peper, Maizena
Daar is neute in die kombuis
R75.00
Karoo Brand is gebrou en gebottel vir jou om te onthou.
Sy is warm, sy is smaaklik, sy is die stout-sussie van ons eie Karoo Smoor.
Dieselfde tintel-op-die-tong sous, spesiaal vermeng tot presies die regte brand; net genoeg sodat dit rus op jou tong, gereed vir die volgende mondvol.
Gooi woema oor daardie vervelige bord kos waaraan jy langtand eet.
Want so bek moet brand!
Out of stock
Bestanddele:
Tamaties, Uie, Asyn, Suiker, Sout, Kerrie, Borrie, Mosterd, Gedroogde Rissie, Paprika, Rooi Peper, Maizena
Daar is neute in die kombuis
We are taking a short break and will be out of the office from 8 to 13 December 2024. Please note that any orders placed during this time, will only be processed on 14 December 2024. Thank you for your support! Dismiss