Bestanddele
Eiers, suiker, mosterdsaad, asyn
Allergieë
Eiers, daar is neute in die kombuis
R75.00
Die “must-have” soet mosterd is hier om jou innerlik te bederf. ’n Ware lekkerny.
’n Gewilde toevoeging tot die tafel met bestanddele wat waarneembare smake van soet-suur en sout in jou mond lewend maak.
Die mosterd proe soos herfs, vol warmte, afgerond met ’n soetigheid.
Dis ’n ware “must-have”.
Out of stock
Bestanddele
Eiers, suiker, mosterdsaad, asyn
Allergieë
Eiers, daar is neute in die kombuis